Breaking news: Study Buddy is available

Breaking news: Study Buddy is available

Goeiedag Almal!

Ons het baie goeie nuus om met u te deel!
Dis met trots dat ons u in kennis stel dat Study Buddy nou beskikbaar is vir alle Afrikaanse skoliere vanaf graad 4 tot 6!

Binnekort sal die Study Buddy mobiele toep ook beskikbaar wees. Hou gerus ons nuusbrief dop.

Neem kennis dat daar gratis lesse beskikbaar is op die “start-up” bladsy nadat u die die toep afgelaai het.

NB!! Spesiale aanbod: Wanneer u inteken vir termyn 2 se werk, ontvang u termyn 1 se opsommings GRATIS! Dit geld vir elke kind in die gesin!

Ons sal dit ook baie waardeer indien u familielede, vriende, onderwysers en kollegas in kennis sal stel van hierdie tegnologiese deurbraak in Suid-Afrika. Baie voorbaat dankie.. J

Laai asseblief die Windows of MAC ‘toep’ af by www.mystudybuddy.co.za en registreer om op hoogte te bly van nuutste ontwikkelinge.

Vriendelike groete,
Die Study Buddy Span
www.mystudybuddy.co.za

Leave a Comment

Your email address will not be published.